Weermagstories Roelf Schoeman

ISBN:

Published: July 20th 2014

Kindle Edition

177 pages


Description

Weermagstories  by  Roelf Schoeman

Weermagstories by Roelf Schoeman
July 20th 2014 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, RTF | 177 pages | ISBN: | 3.20 Mb

Ten spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in dié oorlog gebeur het, bly hulleMoreTen spyte van die baie aandag wat dit op veral sosiale media kry, duur die letsels van die Grensoorlog voort. Baie wit Suid-Afrikaanse mans word steeds geaffekteer. As jy hulle vra om te vertel wat met hulle in dié oorlog gebeur het, bly hulle ontwykend.In Roelf Schoeman se boek vertel hy die ware verhale van veterane.

Hulle deel hul soms hoogs onstellende ervarings en die nagevolge daarvan openhartig. Sedert die stigting van die 61 gemaganiseerde bataljon groep in 1979 is’n poging aangewend om sulke mense te help en die skryf van hul stories is deel hiervan.In Weermagstories ondersoek Schoeman die psigologiese impak van oorlogstrauma, en gee hy riglyne aan oudstryders sowel as hul gesinne oor hoe om finaal vrede te maak met die oorlog.

Hy wys op die belangrikheid van veilige, ondersteunende geloofsgemeenskappe en bied verdere hulpbronne vir diegene wat beter toegerus wil wees.’n Noodsaaklike en tydige boek.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Weermagstories":


legendsmu.eu

©2014-2015 | DMCA | Contact us